- Om te bestel – sit ‘n produk in jou mandjie.
- Daar is 24 stukkies beskuit in een pak beskuit (± 700gr).
- Op die bestelblad kan jy kies om dit self te kom haal of te laat pos
- Beskuit is ook beskikbaar by Die Spens, in Amersfoort
- Sien ons algemene voorwaarde.